Saturday, 6 September 2014

EPFCA at 10 - Take 8

The Vice-President of the Elvis Presley Fan Club of AfricaHoe som ek my 8 jaar by die Elvis fan club in 'n paar paragrawe op... want ek kan seker 8 boeke vol skryf! 

Julle ken al die storie van hoe Annemarie my Elvis geforce-feed het - maar ek moet darem bysê dat ek dit baie gewillig gedoen het! En ook maar goed, want dink net hoe baie sou ek op uitgemis het. 

As ek so terugkyk op my Elvis journey, staan daar so baie dinge uit, maar dit wat vir my die meeste uitstaan, is hoe baie ek as mens gegroei het. Ek besef hoe ‘lucky’ ek is dat die fan club en al sy mense my pad gekruis het. Ek kan nie my lewe  daarsonder indink nie. 

Op ‘n praktiese punt... rekenaarvaardighede, video clips, fotos, ‘n skroewedraaier, staple gun, dataprojektor, toere, dekor, onderhoude… ek het nie die sertifikate om te wys nie, maar ek moes vining leer om al hierdie dinge te behartig.   

Op ‘n komiese punt… In Die Gopse, freaky fans met jumpsuits en cowboy boots, ‘n vis op ‘n houtplank wat Hound Dog sing, ‘n “first-time overseas traveller” wat vir die toilet dankie sê toe dit vanself begin spoel, tannies wat baie weet van Dawid Kramer en kerse wat nie wil doodgaan as mens dit uitblaas nie. 

Deur al die dinge wat ek a.g.v. die fan club ervaar het, is my lewe soveel meer ryker. Ek het beleef dat familie nie net bloed is nie, want uit die lede het ek ‘n paar ma’s en sussies bygekry. Selfs ‘n dierbare oom, al bly hy so vêr. Ek het geleer hoe kosbaar vriende is die oomblik toe die vliegtuig van Dakar af opstyg en die ore, skouers en harte wat oopgaan wanneer ek laagte- maar ook hoogtepunte bereik. 

Die grootste gewaarwording was dat ek my eie inner Elvis gevind het. Waar Elvis altyd soekend was na sy tweelingboetie, het ek my soulmate gevind. Ek het geleer dat familie en vriende baie meer werd is as materiële dinge. Ek het baie meer waardering vir vintage motors en vintage mense met vintage wyshede. 

En as die lewe n bietjie druk, is daar altyd die fan club, my eie Graceland.
Nicolette Meades © EPFCA

Friday, 5 September 2014

EPFCA at 10 - Take 7

Elvis: From Nashville to Memphis - The Essential MastersI became aware of the EPFCA on my birthday in 2005. It was on a Sunday.

My friend, Merial, who retired and stayed just on the other side of Kommetjie, Cape Town, phoned me that morning. She asked if I was a ware that Radio 702 was playing a lot of Elvis songs commemorating his birthday.

I switched the radio on and guess what, the announcer said that he will be having an interview with the Elvis Presley Fan Club of Africa.

I made a point to listen and the member who did the interview was Heather Van Wyk. I jotted the telephone number down, phoned on Monday, and the rest is history.
Rita Zinn © EPFCA

Thursday, 4 September 2014

EPFCA at 10 - Take 6

Two EPFCA members after the popular annual Elvis Amazing Race event.In 2009 het ek aangesluit by die EPFCA, danksy Jackie Ferguson se geselsies by die skool oor al die pret en interessante samekoste van die Elvis fans. Ek het myself belowe dat ek gaan aansluit as ek ophou skoolhou en ek was nog nie een dag spyt nie! 

My eerste indrukke was dié van verbasing oor alles wat die fans van Elvis en sy musiek weet en die passie wat hul daarvoor het. Ook dat jy vroue nooit kan onderskat nie. Elke samekoms is vir my leersaam en ek geniet dit om lekker saam te kuier met ander fans, want ons het ELVIS in gemeen. Ek waardeer ook al die moeite wat die komitee doen om alles altyd so glad te laat verloop. 

Die een hoogtepunt by die klub was toe ek Monique die eerste keer daar in die Grotto hoor sing en kitaar speel het. Ek was ene hoendervleis, so mooi was dit. Ek kan ook nie die eerste Elvis Festival uitlaat nie, want dit was iets anders as die gewone en ek sal dit koester met goeie herinneringe. 

ʼn Komiese insident, of moet ek miskien eerder sê, ʼn verleentheid, was toe ek as Elvis fan op die voorblad van die Tygerburger saam met Connie en Henrietta verskyn het. (Ai, Nicolette, moes jy nou daai foto kies?) Al die kinders by die skool en die hele buurt wou weet of dit rêrig ek op die foto was en dat hul nooit geweet het ek is so ʼn groot Elvis fan nie. Dit is nogtans iets kosbaars in my Elvisboks. 

Dit sou goed wees as die klub se ledetal met opregte Elvis fans kan groei en mense meer belangstelling toon wat werklik by die klub gebeur, en ʼn toer Graceland toe sal natuurlik ʼn wonderlike ondervinding wees. Ek hoop werklik dat die klub nog lank en gelukkig sal voortbestaan om ons almal verdere ure se Elvis Magic te verskaf. 

As long as you're pleasing the people, you'd be foolish to quit. - Elvis Presley

Marlene Van Niekerk © EPFCA

Wednesday, 3 September 2014

EPFCA at 10 - Take 5

My own journey with the EPFCA began during the second half of 2005. Marion and I went to the Labia Theatre in the Gardens in Cape Town to see a show called Hound Dog by on Matt Stern, who sang a nice variety of Elvis songs. I recall being rather impressed by his explaining that he was not trying to imitate Elvis, but rather just singing Elvis songs in his own way.

Right after the show we met Annemarie and Nicolette and discovered that there was indeed an Elvis Presley fan club right there in the Cape. Of course I signed up as soon as I possibly could, and next thing I was attending the monthly get-togethers and continued to do so until our departure for Bloemfontein towards the end of 2007. I have retained my membership.

Get-togethers were always a high-light of my month while in the Cape, and a huge “thank you” must go to the two ladies in question for always providing such varied entertainment. From tribute functions to quizzes, movies and music, "amazing races" to a karate session, theme events (e.g. Elvis in the Army) and more, if it’s Elvis you are after, Annemarie and Nicolette certainly provide.Mention must also be made of the wonderful magazine the club have put out the past 10 years. Packed with the most amazing articles and info one could hope for, the magazine alone have made membership fees worthwhile. Once again, well done to the ladies.

No doubt the high point of my Elvis experiences as a member was the trip to Memphis in 2007. Together we watched the “new and improved“ version of Viva Las Vegas on the hallowed lawns of Graceland - what a great evening it was! I also seem to recall  a photo of Jackie van Schalkwyk and I at a petrol station filling the car, and of course Nicolette just had to seriously embarrass me with a video clip taken near the Heartbreak Hotel where I was asked about the nice warm weather - this when temperatures seldom dropped below 100 degrees Fahrenheit!

Lastly but by no means leastly, I must say something about the amazing people I have met at the club. Elvis fans are of course something special (naturally!), and I am truly blessed to be able to count some of them among my very special friends - thank you one and all.

To round off, my EPFCA experience has been an absolute blast from day one, and long may the club continue and prosper - many happy returns on your 10th birthday, and may the next 10 be just as great!
John Webb © EPFCA

Tuesday, 2 September 2014

EPFCA at 10 - Take 4

After watching G.I. Blues at our local drive-in at the tender age of 6/7, I became a hardcore Elvis fan. My first LP was G. I. Blues which I still have. My first 7-single was Elvis. My first CD and DVD was Elvis. Elvis has always been part of my life.

In 2004 ETV started showing all the old Elvis movies and I was seriously hooked again, feeling like the little girl of all those years ago.

At around that time Annemarie and Nicolette drove around handing out flyers advertising the Elvis Fan Club at different libraries. Not coming to Somerset West Library where I work, a friend from Strand Library sent me one. It took a couple of months before I phoned, not knowing what to expect as some Elvis fans are real weirdos! And then another couple of months before I went!

Well, what a great surprise. Here I am 7 years later and still a member. We are like one big happy family enjoying Elvis once a month.

My highlight was definitely in 2007 when 4 of us went to Memphis for the 30th anniversary of Elvis’ death. There were 75,000 fans. Driving through the gates of Graceland for the first time, was such an emotional experience for me. Walking through Elvis’ house, touching things he had touched (not allowed, but I did!), wow. Then standing by his grave – words just cannot describe the way I felt.

Thank you EPFCA - happy 10th birthday and here’s to the next 10 years!
 Jackie van Schalkwyk © EPFCA